Oulike honne

Koos en sy buurman staan en spog oor en weer die draad oor hoe slim hulle honde is.

Buurman: “Jy weet, my hond is so slim, as hulle my koerant aflewer tel hy dit op en bring dit vir my in die bed.”
Koos: “O ja, ek weet dit.”
Buurman: “Hoe weet jy dit?”

Koos: “My hond het my laat weet van sy iPad af.”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply