Polisie weer by Gatiep

Die polisie polisie klop aan Gatiep se deur.


“Wies daar?”
“Dis die Polisie!”
“Wat soek djulle?”
“Ons wil praat.”
“Hoeveel is djulle?”
“Ons is twee.”
“Nou praat sommer met mekaar!”

♦♦♦

(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply