Die mamma vertel haar dogtertjie die feite van die lewe en sê toe dat pappa ‘n saadjie in haar geplant het en dat die babatjie uit daardie saadjie groei.
Met ‘n vraagteken op haar voorkop vra die vyfjarige “Toe pappa my saadjie geplant het – was my gesig op die pakkie saadjies?”
