“As daar enige idiote in die lesingsaal is, sal hulle asseblief opstaan?” vra die sarkastiese lektor.
Ná ’n lang stilte staan ’n eerstejaartjie op.
“Ja meneer, hoekom beskou jy jouself as ’n idioot?” wil die lektor neerhalend weet.
“Ek dink nie eintlik so nie,” verduidelik die student. “maar ek voel sleg dat u so alleen moet staan.”
(Oorspronklik verskyn 13 Oktober 2011.)
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
