Suid-Afrikaners

Skotte is bekend vir hulle whisky.
Duitsers is bekend vir hulle bier.
Russe is bekend vir hulle vodka.
Jamaikaane is bekend vir hulle rum.
Suid-Afrikaners is bekend vir die kak wat hulle maak as hulle die goed drink!

Madelie Liebetrau:
“Indien jy uit ‘n winkel kom en jou kar is weg, moet glad nie kwaad raak nie, wees net trots Suid-Afrikaans en vat die een langsaan!”


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply