Vibrator

Vrou kom in die sex shop in en vra die verkoopsdame: “V v v verkoop j j j julle v v v vibrators?”
Verkoopsdame: “Ja, Kan ek help?”
Klant: “V v vv erkoop j j j julle die s s s soort wat m m m met b b b bb atterye werk, so n nn nege d d d dd uim g g g g groot, en p p ppp as heel b b b bbbinne – in?”
Verkoopsdame: “Ja, seker?”
Klant: “H h h h oe s s s skakel jy dit a a a aaf”

skrywer: Chris

Lewer kommentaar

Leave a Reply