Vyf flou grappies oor diere

Hoe spel mens ‘muisvalletjie’ met net drie letters?
K-A-T

Wat het die luiperd gesê na ete?
“Ek het nog ’n leë kol hier iewers.”

Hoekom staan ’n flamink op een been?
Want as hy die ander een optel sal hy omval.

Wat doen jy met ’n muishond wat sleg ruik?
Neem dit na ’n neus-en keel-spesialis.

Wat het pterodaktiele gehad wat geen ander dinosourus gehad het nie?
Baba pterodaktiele.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Ek dink dis skitterende grappies! Dit het beslis ‘n moerse glimlag op my gesig gesit en my maandag is gemaak!

Lewer kommentaar

Leave a Reply