Het jy geweet? Golden Retrievers word opgelei vir opsporing- en reddingswerk, die uitsnuffel van brandstigting, die uitsnuffel van dwelms, terapie, gidshonde, jaghonde en as hulp vir gestremde persone. Natuurlik is hulle ook uitstekende gesinslede.

Ek wil net dankie sê aan almal wat inskryf, ek lees daardeur en kry sommer baie raad omtrent honde. Ons het vir die eerste keer `n hond gekry, so ons is vreemd in die bedryf.
Ek het `n agt weke oue Labrador. Haar naam is Mika. Vandat ons haar het, 18 Januarie 2009, bly haar magie werk. Sy was al vir haar ses en agt weke inspuitings. Ek wil net weet of dit normaal is. As iemand my asseblief kan laat weet. Ek en my gesin is al baie geheg aan haar.