Sjokolade kan honde doodmaak! Sjokolade tas honde se hart en senuweestelsel aan. Genoeg sjokolade kan ´n hond in ´n kort tydperk doodmaak.