Een by produseer een eetlepel heuning in ’n leeftyd.
Om ’n potjie heuning (± 270 g) te produseer moet 683 bye ongeveer 52 384 km vlieg om 2,7 kg nektar van ongeveer 1 185 000 blomme versamel

Lewer kommentaar

Leave a Reply