Casper de Vries Kunsuitstalling
Roekeloos
9 April
Roekeloos
9 April
Die komediant Casper de Vries bied sy eerste solo-uitstalling van skilderye in die Marmerfoyer van die Kunstekaap in Kaapstad aan.
Dit word gekenmerk deur helder kleure en sterk hale van die verfkwas.
Tot 21 April 2014.