Beth Baily du Toit en Joy Rose-Innes was onderskeidelik getroud met die beroemde kunstenaars Paul du Toit en Alexander Rose-Innes. Hulle albei was self in eie reg goeie kunstenaresse maar het verkies om in die skaduwee van hul mans te lewe en die kollig op hul mans te laat val.
Die fotografie vir hierdie twee vroue se huldiging word deur Hansie Oosthuizen gedoen.
Marlese Stone is verantwoordelik vir die klank en musiek daarvan.
Moontlik gemaak deur: Die Kunshuis
Cederberg Kunstefees 2013
Die Kunshuis, Clanwilliam
3 Mei, 19h00
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: Gratis
