Appelliefies

Physalis peruviana

Appelliefies groei in enige grond groei, solank dit goed dreineer. Moet nie die grond te veel verryk nie, anders groei die palnt baie mooi, maar die vrugvorming is swak. Voeg 500 g superfosfaat per m² by die grond en maak dit goed nat voor jy die appelliefie plant of saai.

Jong plantjies moet gereeld water kry tot hulle goed gevestig is. Volwasse plante hoef net elke 2 tot 3 weke natgemaak word in droë weer.

Jy kan die vrugteoes wanneer die blomkelke beskuitvormig is en die bessies binne-in geel is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply