De(Re)tritus

Vivian Kohler se solo-uitstalling, De(Re)tritus, begin Saterdag 20 September om 11h00 by die Lovell Galery in Woodstock, Kaapstad.

Lovell was die wenner van 2013 se Lovell Tranyr Kunstrofee.

Die uitstalling duur tot 25 Oktober.

Kontakbesonderhede: 021 447 5918 / tamzin@lovellgallery.co.za / kefiloe@lovellgallery.co.za

Those Who Dream
Those Who Dream

Lewer kommentaar

Leave a Reply