Sien is glo maar voel is die waarheid

Sien is glo maar voel is die waarheid,
Roekeloos,
18 September.

Louis Kruger is ‘n blinde persoon wat met die blink gedagte vorendag gekom het om van die snaakse dinge wat met hom gebeur het nadat hy blind geword het, bymekaar te sit en verhoog toe te neem.

Hierdie baie snaakse twee uur vertoning is heerlike ligte vermaak wat waarborg om jou lagspiere te prikkel!

Met: Louis Kruger & Gerda van der Merwe
Regisseur: Gerda vd Merwe

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Kaartjies: R 100
Plek: Klein Libertas-teater, Stellenbosch
Datum: 30 September 20h00
Besprekings: klt@kleinlibertasteater.co.za of 021 883 8164

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply