Die Roemeense kunstenaar Victor Brauner was ’n belangrike invloed in die kunswêreld vroeg in die 20ste eeu.

Hy is begrawe in Parys en sy grafskrif lees “Peindre, c’est la vie, la vraie vie, ma vie” (Skilder is lewe, die ware lewe, my lewe).


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply