Carina Louw en Natasha Jaume, stigters van ERRE Fashion, is deur Share Africa na Parys genooi. Die uitnodiging kom in vennootskap met die luukse mode -konglomeraat, die Kering Group (dink Balenciaga, Gucci, Alexander McQueen, ens.) Share Africa plaas die kollig op ontwerp uit Afrika – Afrika Mode UP. Die ontwerp -duo sal op 17 September vanjaar ’n versameling getiteld Home in Parys ten toon stel, voor Parys se modeweek.

Natasha Jaume (links) en Carina Louw

Lewer kommentaar

Leave a Reply