François-Xavier Lalanne se “Hippopotame I” is nie enige seekoei nie.
Die brons beeldhouwerk bestaan uit panele wat aanmekaarsweis is. Dit kan oopvou oop om ’n bad te maak.
Lalanne het die werk voltooi in 1969. Die kunswerk/bad is die maand verkoop vir amper R64 miljoen.


