Kuns vir jou huis is ‘n persoonlike saak. ‘n Oorspronklike uitstalling van Marc Alexander fokus op die verskeie maniere hoe kuns en meubels gekombineer kan word.
Alexander se uitstalling Home is where the Art is op 28 September plaas kuns in die konteks van ‘n huis se vertrekke.
Saterdag 29 September sal Alexander self Knight Fine furniture and Dekor in Tygervallei, Bellville, wees om meer te vertel oor die onderwerp.
Navrae kan gerig word aan 021 945 1940.
