Karin Miller is ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar en grafiese ontwerper. Sy kombineer tradisionele kunstegniek en fotografie met moderne tegnologie.

Miller het ’n unieke, speelse styl ontwikkel, vol eienaardige humor en eklektisisme. Elke faset van ’n werk is noukeurig gekies en so geplaas dat die kombinasies en komposisies jou onkant betrap. So omskep sy die alledaagse in iets boeiend … en gewoonlik iets subtiel Suid-Afrikaans

Karin Miller se solouitstalling by Manzart in Franschhoek duur tot 17 Desember 2017.

16 Desember en vorentoe
16 Desember en vorentoe
Adam and Eve
Adam and Eve

Lewer kommentaar

Leave a Reply