Dit is nie moeilik om te sien waar die Engelse fotograaf Miles Aldridge se invloede vandaan kom nie. Die Rolling Stones, Elton John en lede van The Who het in hulle huis rondgeloop toe sy pa, die illustreerder Alan Aldridge, hulle albums ontwerp het.

Vreemd genoeg is die psigedeliese, erotika, kleur en ’n koue blik tans weer gewilde elemente van modefotografie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply