My Grand Tour weerspieël Annari van der Merwe se reise deur museums en galerye van die wêreld. Van der Merwe se inspirasie is die visuele potensiaal van alledaagse voorwerpe, sowel as die tydloosheid van groot kunswerke.

My Grand Tour is by The Cape Galery, Kerkstraat, Kaapstad tot 24 November 2018.

Op die voorstoep - Annari van der Merwe
Op die voorstoep – Annari van der Merwe

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar