Summer Ciphers is Paul Blomkamp se jongste versameling van werke in die moderne, abstrakte styl waarvoor hy bekend is.

Blomkamp beeld elektriese aktiwiteit uit in ingewikkelde, kleurvolle patrone.

Summer Ciphers is tans by The Melrose Galery, Melrose Arch, Johannesburg, tot 11 November 2018.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar