Nathan Sawaya se uitstalling The Art of the Brick was uiters gewild toe dié helder blokagtige beelde in Suid-Afrika gedraai het. Sawaya se beeldhouwerk bestaan uit alledaagse vorms soos sambrele, potlode, diere, insekte, natuurverskynsels, portrette van bekendes; en die menslike figuur.
By Artsy.net kan jy op hoogte bly van Nathan Sawaya se werk.
