Proe Mosselbaai is ‘n naweek van gastronomiese proporsies, hoofsaaklik gewy aan kos en kook en resepteboek, met ‘n goeie dosis kuns as bygereg.
Het jy geweet die moderne mens het sy kookkuns in Mosselbaai begin verfyn – 164 000 jaar gelede.
Proe Mosselbaai is gepak met proe, restaurants, praatjies, vertonings, boekuitstallings, kunsgalerye en nog vele meer.
(via Kookkuns.com)
