Bome vir Woorde 2

Oproep aan alle natuur- en kunsteliefhebbers: Kom help ’n stukkie aardse paradys skep deur ’n boom te plant.

As ons planeet nie groen is nie, kan ons nie hemel op aarde beleef nie – die Woordfees is dus na 2012 permanent groen. Help saam met studente van die Universiteit van Stellenbosch, skoolleerders en kunstenaars, asook die Stellenbosse Munisipaliteit, om ons koolstofvoetspoor te verklein.

7 Maart 16:00 | Jan Marais Natuurtuin

Woordfees 2013

Lewer kommentaar

Leave a Reply