Universele temas soos die liefde, dood en erotiek is die hoeksteen van Laura Makabresku se werk. Sy skep haar eie klein verhale deur die betowering van die onbekende uit te bring in alledaagse situasies. Die eindresultaat is ’n mengsel van realiteit en fantasie.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply