Shona Quip

Shona Quip doen ‘n kunsintalasie in die Marmerfoyer van Kunstekaap in Kaapstad met die gebruik van ‘n wye reeks rolstoele om die belangrikheid van ondersteuningsdienste vir mense met ongeskiktheid te beklemtoon.

Die oorhoofse tema is bewustheidskepping van universele toegang vir mense met ongeskikthede.

Die uitstalling begin 7 Augustus.

Lewer kommentaar

Leave a Reply