Skree Alleen, ’n singende uitstalling
Skree Alleen is ’n stilgebore, vroeë naughties punk band wat dié multidissiplinêre kunstenaar her-animeer deur ’n samevlegting van installasie, musiek en animasie.

Die lirieke is die katalisator vir ’n singende uitstalling wat die besoeker ’n anderwêreldse ervaring van musiek en digkuns gee en heelweek ervaar kan word.

Skree Alleen tree eksklusief op tydens die openingsgeleentheid – kom luister en kyk.

Met: Willem Samuel

Genre: Visuele Kunste
Taal: English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: Visuele Kunste Seminaarkamer 1008, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 2018, 18:00, Opening
Woordfees 2018


Skree Alleen, ’n singende uitstalling

Willem Samuel
Willem Samuel/Instagram

Skree Alleen, ’n singende uitstalling


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply