Reg bo, op Berg Oetscher, amper 2 000 meter hoog op aan Oostenrykse kant van die Switserse Alpe, is ’n reusagtige penis.
Iemand het stil-stil dié houtbeeld van ’n stywe penis opgerig. Niemand weet wie dit was nie. Plaaslike inwoners gee nie rêrig om nie. Hulle glo die penis sal ekstra toeriste na die area lok.

