William Kentridge kuns gesteel

Vier William Kentridge afdrukke is by die David Krut Projects Galery gesteel.

Die galery was oop toe die kunswerke verlede Saterdag gesteel is. Die bestuur het eers Maandag besef daar is afdrukke weg.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply