Brett Murray se omstrede kunswerk van president Jacob Zuma, “The Spear”, is beskadig nadat twee mans verf oor die skildery in die Goodman-galery in Johannesburg uitgegooi het.
Een man het eers ‘n rooi kruis oor die geslagsdele en gesig geverf voor swart verf oor die skildery gegooi is.
Twee persone is in aanhouding na die voorval.
Zuma se penis – dis groter as wat jy dink
(foto @dalington, Twitter)