Dis so maklik om van erfenis en herkoms vergeet. Khoi-Xan tolke en Europese setlaars was by die taal se geboorte. Daarna uitgebrei deur baie verskillende kulture en groeperings.
Die taal was nie enigsins met ope arms ontvang is die wêreld nie. Ten spyte van die verlede en ten spyte van al die foute van die verlede, het Afrikaans sterk gestaan.
Ons taal is nie net ‘n taal nie maar ‘n leefstyl. Dit is nie gekoppel aan slegs een groep mense in ons samelewing nie. Afrikaans is vir almal. Daar is baie goed wat in solidariteit gesê kan word van Afrikaans. Afrikaans se stem sal weerklink … Afrikaans is 100 jaar sterker.
Jakes & PJ Cruz se “100 Jaar Sterker” vier hierdie mylpaal.

