aKing akoesties

aKing is ‘n melodiese, alternatiewe rock groep wat in Kaapstad gebaseer is en bestaan uit Laudo Liebenberg, Andrew Davenport, Hennie van Halen en Jaco Venter.

Hulle is eerskomende Vrydag, 2 Maart, by die Ou Meulteater in die Paarl.

08h00. Die kaartjies kos R120. Skakel Vicky by 083 564 0056.

aKing
aKing

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar