Die video speel af in ’n vergete “nêrens” dorp waar die lug dik is met verveeldheid en frustrasie – waar die proses van grootword beter beskryf word as die proses van doodgaan.

Die hoofkarakter is ’n jong man wat deur verskeie fases van sy lewe in die dorp gaan en daar is tonele van sy onlangse verlede en sy frustrerende, en skynbare sinnelose, bestaan.

Francois van Coke

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar