Klim op die A-Train by Aardklop saam met Charl du Plessis en sy Boogie Woogie Big Band en kom swing saam met musiek van Duke Ellington, Count Basie en Glenn Miller.
Suid-Afrika se top-instrumentaliste kry jou In the mood vir ‘n Sentimental journey waar die klavier uitbars in Great balls of fire en die blasers hulle vingers
verbrand.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R150 & R130
Plek: Sanlam Ouditorium, Potchefstroom
Datum: 8 Oktober 2016 16:00
Aardklop 2016
Boogie Woogie Big Band
#Aardklop Boogie Woogie Big Band
Roekeloos
3