Bowie at the Beeb

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Bowie at the Beeb loop die geskiedenis van David Bowie deur met ons. Sommige mense mag dalk afgesit word deur die eenvoudige vorm van sekere dele van die album, maar dit is alles trappies wat ons moet klim na die hedendaagse Bowie.

Sommige snitte is oorspronklike opnames gedoen tydens die BBC se Radio Theatre.

Bowie at the Beep is ‘n werk van historiese waarde en die potret van ‘n man se vervolmaking van sy musikale talent.

8 op ‘n skaal van 10.

Lewer kommentaar

Leave a Reply