Bryn Terfel in konsert

Een van die wêreld se mees gesogste opera- en konsertsangers, die befaamde Walliese bas-bariton Bryn Terfel, tree saam met die Walliese Kinderkoor en die Kaapstad Operakoor op by die Operahuis in Kaapstad.

2 & 3 Mei
Kaartjies wissel van R140 tot R380.

Lewer kommentaar

Leave a Reply