Sannie se kêrel kom kuier laatnag skelm.
Hy klop saggies aan haar venster en fluister: “Maak oop Sannie, dis ek.”
“Nee,” fluister sy terug, “my ma het gesê jy mag my nie in my nagklere sien nie.”
“Ag, toe Sannie.”
“Nee!”
“Wat maak dit nou saak Sannie?”
Daar is ’n oomblik stilte en toe fluister Sannie opgewonde: “Ek weet wat, ek trek die nagklere uit, dan maak ek oop.”
♦♦♦
(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)
