Demis Roussos oorlede

Die bekende Griekse sanger Demis Roussos, eens op ’n tyd ’n huishoudelike naam dwarsoor Europa en in Suid-Afrika, is oorlede op die ouderdom van 68 jaar.

Hy is in Athene in ’n hospitaal oorlede, maar op die stadium is dit nie duidelik wat die oorsaak was nie.

Roussos is in 1946 gebore in Alexandrië in Egipte.

Lewer kommentaar

Leave a Reply