“Vyf mense wat daarvan beskuldig word dat hulle dwelms by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo verkoop het, het Maandag in die Northam-landdroshof verskyn.”