Ek is jou fan!

Ek is jou fan! sal ‘n menigte herinneringe terugbring asook ‘n paar nuwes maak.

Die jonger generasie wat hierdie musiek vir die eerste keer hoor is in vir ‘n genotvolle verrassing. Leon Schuster laat lag en vermaak ons al vir meer as vier dekades. Met hierdie vertoning bring MarulaBoom hulde aan een van Suid-Afrika se top vermaaklikheidsterre, met MarulaBoom se kenmerkende komiese en lekker-voel vertolkings. ‘n Vertoning wat jou laat lekker lag en saamsing.

Ek is jou fan! – MarulaBoom sing Leon Schuster
Die Boer restaurant teater in Durbanville
Vrydag 9 Oktober 2015 om 20:30.
Kaartjies is R120 en beskikbaar by 021 979 1911 / 083 406 0111 / navrae@dieboer.com

Ek is jou fan
Ek is jou fan

Lewer kommentaar

Leave a Reply