Saam kry hulle die gehoor aan die sing en dans. Dis egter Emo Adams se taak om vir Bobby van Jaarsveld aan die dans te kry. Julle sal egter maar moet sien of hy dit regkry of nie.
Hulle sing hulle gunsteling Afrikaanse liedjies en verras ook met liedjies van Elvis Presley en ‘n lekker heupswaai “Swing Medley”.
Die twee manne tree op met ‘n baie talentvolle, lewendige orkes!
Gariepfees / Gariep Kunstefees 2009
NG Kerk Bakenskop: Sondag, 6 Sept om 14:00.
R100
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
