Zanne Stapelberg is die pêrel van die Suid-Afrikaanse opera met `n stem van verstommende suiwerheid, gekombineer met `n ontwapenende charisma.
Sy is in September in Wellington met Ean Smit as begeleier.
Bespreek by 021 873 2786, 072 115 2913 of teater@breytenbachsentrum.co.za
