Ennio Morricone is blykbaar nie net ’n uitmuntende klankbaan komponis nie. Hy gaan een van die dae ook op LG. selfone te hoor wees.
Morricone gaan blykbaar 15 oorspronklike luitone skep vir die nuwe LG Optimus 2X selfoon te skep. Tien van sy meer noemenswaardige werke oor die die afgelope jare (insluitende liedjies uit Cinema Paradiso, The Mission en The Good, The Bad And The Ugly) sal ook op die foon wees.
Sal jy ’n foon koop vir die luitoon alleen?
