Ennio Morricone, Italiaanse komponis en dirigent, is oorlede in die ouderdom van 91 jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Ennio Morricone
Ennio Morricone op jou selfoon
Ennio Morricone is blykbaar nie net ’n uitmuntende klankbaan komponis nie. Hy gaan een van die dae ook op LG. selfone te hoor wees.
