Eracode | Restart
Eracode | Restart

Eracode is die musikale alter ego van Kaapse sanger en liedjieskrywer Anton Marshall.

Restart is ’n lewendige musiekuitvoering met die gebruik van video, met duidelike donker elemente uit 80’s synthpop.

30 April 2017
19h00
50 minute
R80
Alexander Bar, Kaapstad
021 300 1088

Lewer kommentaar

Leave a Reply