Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman is terug op die verhoog by Die Boer op 20 & 21 Mei
met haar vertoning getiteld Gestroop. Net sy en haar kitaar en haar eerlike lirieke.
Gestroop; sonder tierlantyntjies. Jy kan uitsien om rustig terug te sit en te luister na ’n
versameling van liedjies uit haar pen wat strek oor ’n loopbaan van 25 jaar. Bespreek
vroegtydig by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply