Glory Days

Barnyard bring een van hul gewildste produksies van alle tye terug; Glory Days.

Glory Days is die musiek van die 80’s!

Dit begin 28 Junie by die Boksburg Barnyard en sal daar op die planke wees tot 7 Oktober.

Kaartjies kos R120 (Dinsdae is dit koop een kry een gratis en Sondae net R80).

Bespreek by 011 823 6933.

Glory Days
Glory Days

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply