Die man van Limpopo wat The Spear geskend het, het sy werk verloor.
Sy voormalige werkgewer, Mphaphi Machipi, was onder die indruk Lowie Mabokela (25) was op siekverlof toe hy hom op televisie sien.
Volgens Mabokela was dit die moeite werd om sy werk te verloor “om die menswaardigheid van die president te herstel”.
